Inligtingsdatabasis vir toerisme bekend gestel

Kan gratis gebruik word
Die NTTF het 'n ooreenkoms met die ministerie van toerisme onderteken om 'n nuwe reeks inisiatiewe bekend te stel, waaronder digitalisering binne die Namibiese toerismebedryf.
Ellanie Smit
Ellanie SmitDie Namibië Reis- en Toerismeforum (NTTF) het ‘n toerisme-inligtingsdatabasis (inligtingsbot) op WhatsApp bekend gestel wat daarop fokus om Namibië as ‘n toeriste ...

Kommentaar

Republikein 2022-10-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer