Granietkop ontvang weer gaste
Tot voordeel van die Doro !Nawas-bewaringsgebied
Die kampterrein se ligging maak dat verskeie besienswaardighede in die omgewing, soos die Verbrande Berg, die Orrelpype en ook Twyfelfontein, maklik bereikbaar is.
Na meer as ’n dekade wat dit gesluit was en vervalle geraak het, is die Granietkop-kampterrein wat aan die Doro !Nawas-bewaringsgebied behoort, weer oop vir die publiek. Dit dank
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie