Gerhardus se reise: ’n Afrikaner ‘in transit’
Van Singapoer tot die Voortrekkermonument
Ek het my Afrikaner-identiteit bedink tydens 'n onlangse reis van Beijing na Windhoek.
Ek is nie ’n trotse Afrikaner nie. Die Dertigers, as literêre beweging, het in ’n dekade probeer doen wat ander kulture oor eeue bereik het. Kan N.P. van Wyk Louw se epiese ge
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie