Etosha-paaie kry aandag
N$700 miljoen oor vyf jaar belê
Die Padfondsadministrasie het 'n amptelike ooreenkoms onderteken om die ministerie van toerisme te ondersteun.
Oor die volgende vyf jaar sal die padnetwerk van meer as 1 000 km in die Etosha Nasionale Park – wat 24 000 km² beslaan – opgeknap word om met die standaard van Suid-Afrika se
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
JC Nel
Tog te verheug om dit te hoor - is daar nie nog paar dollars oor vir die Solitaire - Kuiseb gedeelte nie?