Die ekspedisie
Drie vroue, die langpad en die stories tussenin
Ons het ure se beeldmateriaal, stories, foto’s en herinneringe versamel, asook – so het ons gehoop – daardie gesogte foto goed genoeg vir ’n tydskrif se voorblad.
Sommige reise word beplan op grond van die bestemming waarheen jy op pad is. Ander word gevorm deur wat jy langs die pad teëkom en ervaar.Ons ekspedisie na die Noord-Kaap val besl
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie