Buitensporige fooie vir vervalle erfenisgebiede

Toeroperateurs skop vas
Die verhogings is glo ingestel sonder dat die bedryf hieroor geraadpleeg is en sonder dat enige verbeterings aangebring is om dienslewering by die erfenisgebiede op te skerp.
Henriette Lamprecht
Ellanie Smit – Stewige prysverhogings vir toegang tot Namibië se erfenisgebiede het die toerismebedryf warm onder die kraag. Volgens die bedryf word van toeriste verwag om meer
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer