Bewaringsgebiede afhanklik van operateurs

Nie genoeg fondse, kundigheid
Die meeste bewaringsgebiede soek hulp by die ministerie om private operateurs aan te stel om die projekte te finansier, te ontwikkel en te bestuur.
Nikanor Nangolo
Die minister van die omgewing, bosbou en toerisme Indileni Daniel sê baie bewaringsgebiede het nie die kapitaal en kundigheid om toegekende konsessies te bestuur nie. Hulle wend h
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer