Angola gasheer van ITB Berlin 2026

Potensiaal as top-toerismebestemming
Onder die vaandel van ‘Rhythm of Life’ fokus die land op sy kultuur, musiek en dans, diverse natuurlike skoonheid en energieke gemeenskappe.
Frank Steffen
Angola se deelname as gasheerland van vanjaar se grootste internasionale toerismeskou, ITB Berlin, beklemtoon dié land se groeiende rol in die dialoog van wêreldwye toerisme.Die
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer