Agterdog oor Bwabwata se ontwikkelingsplanne
Sterk teenkanting teen ‘haastige planne’
Belangegroepe is bekommerd dat planne vir ontwikkeling binne die Bwabwata Nasionale Park nie in ooreenstemming met die bestuursplan is nie en na bewering haastig deurgevoer word, sonder dat die nodige prosesse glo gevolg is.
Inwoners van die vyf nedersettings rondom die Bwabwata Nasionale Park asook lede van die Kavango Open Africa Route (Koar) is ontsteld oor planne om lodges in onderskeidelik die Mah
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie