Aankomste styg met 95%
Meerderheid besoekers van Suid-Afrika
Namibië bly 'n gewilde toeristebestemming met besoekers van oraloor die wêreld.
Namibië het meer as 1,05 miljoen buitelandse aankomste in 2023 aangeteken, ’n reusetoename van 95,4% van die 593 601 in die vorige jaar. Byna 82% hiervan was toeriste. Die aanta
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie