die u0027Azamara Journeyu0027 in die hawe van Lu00FCderitz. Foto Otis Daniels
die u0027Azamara Journeyu0027 in die hawe van Lu00FCderitz. Foto Otis Daniels

33 passasierskepe besoek Namibiese hawens

Seisoen skop af
Walvisbaai, Lüderitz slaggereed
Otis Daniels

Die hawens van Walvisbaai en Lüderitz is slaggereed om 33 internasionale passasierskepe in die 2026-seisoen te verwelkom. Die Namibiese Haweowerheid (Namport) het aangekondig 20 skepe sal by Walvisbaai vasmeer en 13 by Lüderitz.  Passasierskepe bring duisende toeriste na Namibië se kusdorp. Elke besoek lewer aansienlike ekonomiese voordele vir Namibië, met toeriste wat aan wal gaan en geld aan inkopies, toere, aktiwiteite en vervoer bestee. Op die foto is die 'Azamara Journey' in die hawe van Lüderitz. Foto Otis Daniels

 

Kommentaar

Republikein 2026-03-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer