Werk aan ondersese kabel beteken stadiger internet
Dataverkeer na rugsteunstelsels herlei
MTC sê drie van sy internetverbindings wat deur WACS gelei word, sal geraak word.
Ten spyte van instandhoudingswerk aan die Wes-Afrika-kabelstelsel (WACS), meen ’n kenner dat internetdienste in Namibië bloot stadiger sal wees. Dit kom nadat MTC in ’n kennis
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie