Swakopmund: Kommer oor '5G'-torings
Verskeie versoekskrifte ingehandig
Verskeie sake-eienaars en inwoners het klagskrifte aan die munisipaliteit van Swakopmund gerig oor planne om 'n ontvangstoring - wat hulle glo met 5G-tegnologie toegerus sal wees - te bou.
Die Swakopmund-munisipaliteit is oorval met klagskrifte vanaf verskeie besighede en inwoners oor 'n telekommunikasietoring, wat glo met 5G-tegnologie toegerus sal wees, wat in
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie