Simkaart-registrasie: Kliënte glo onwillig

Slegs ’n derde tot dusver geregistreer
Cran sê simkaarte wat nie teen 31 Desember 2023 geregistreer is nie sal vir drie maande afgesny word.
Iréne-Mari van der Walt
Die Regulerende Owerheid vir Kommunikasie in Namibië (Cran) skryf die sloerende veldtog vir die registrasie van simkaarte toe aan weerstand van plaaslike owerhede om registrasiepu
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer