Samevoeging van oproepe (sonder waarskuwing) wek kommer

MTC sê sy hande is afgekap
Eliot Ipinge
MTC-kliënte het hul kommer uitgespreek oor die gebrek aan kennisgewings op sommige selfone wanneer die oproep-samevoegingsfunksie (call-merging function) gebruik word.Dié funksie
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer