Samevoeging van oproepe (sonder waarskuwing) wek kommer
MTC sê sy hande is afgekap
MTC se kliënte sê die maatskappy moet spoedig optree om kennisgewings in te stel wanneer oproepe saamgevoeg word om hul grondwetlike reg op privaatheid te beskerm.
MTC-kliënte het hul kommer uitgespreek oor die gebrek aan kennisgewings op sommige selfone wanneer die oproep-samevoegingsfunksie (call-merging function) gebruik word.Dié funksie
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie