Registrasie van SIM-kaarte nou verpligtend
Nodige stap om verbruikers te beskerm
Meer as tien jaar het verloop sedert die wetgewing hiervoor afgekondig is, maar tot dusver is dit nog nie toegepas nie.
Elvira HattinghSelfoonoperateurs gaan voortaan verplig word om al hul kliënte se SIM-kaarte te registreer en alle relevante inligting te bekom vóór die verkoop en aktivering daa
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie