Ongeregistreerde simkaarte ’n tameletjie vir MTC
Kan maandeliks miljoene verloor
Die gebruikers wie se selfoonnommers MTC vanaf Maandag opgeskort het, verteenwoordig omtrent N$8,1 miljoen se maandelikse inkomste vir dié maatskappy.
Die mobiele telekommunikasie-maatskappy (MTC) kan ’n beraamde maandelikse verlies van N$8,1 miljoen ly weens die opskorting van 323 236 (16,7%) van sy gebruikers se dienste.“MT
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie