NBC kry grootste deel van ICT-begroting
N$20 miljoen vir vestiging van Inligtingskommissie
Die nasionale uitsaaier het glo die ontwikkelingsbegroting nodig om sy uitsaainetwerk in landelike gebiede op te gradeer, vervalle ateljees op te knap en toerusting aan te koop.
Vir die 2023-’24-boekjaar beplan die ministerie van inligting en kommunikasietegnologie (ICT) om N$310,1 miljoen van sy totale begroting van N$651,4 miljoen aan die nasionale uit
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie