Namibië nóú moontlik op kubermisdadigers se radar
Paratus sê inligting is geïnkripteer
'n Kenner waarsku dat die inligting wat die internasionale losprysgroep Akira beweer in sy besit is vir verskeie doeleindes gebruik kan word.
“Namibië is nou op die radar van kubermisdaadgroepe. Hierdie databreuk onthul swakhede in ons digitale infrastruktuur, en tensy daar dringend opgetree word, kan soortgelyke voor
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie