MTC waarsku teen ledigheid
Meer as 500 000 nog nie geregistreer
MTC het klante aangeraai om die verlenging van die tydperk vir simregistrasies ten volle te benut.
Elizabeth Kheibes - MTC het die publiek aangemoedig om lang rye op die laaste nippertjie te vermy deur die verlenging van die afsnydatum vir die registrasie van simkaarte ten volle
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie