Koedoe is dié Afrikaanse toep
Digitale ekosisteem
Die toepassing bied onder meer AI-klets, beeldskepping en -redigering, Afrikaanse nuusbrokkies, daaglikse Bybelverse, studiehulp, resepte, gesondheidshulpmiddels, hulpmiddels vir onderwysers, loopbaanraad, besigheidsondersteuning en kreatiewe musiekhulpmiddels.
Terwyl wêreldwye platforms vir kunsmatige intelligensie (AI) toenemend meertalig raak, bou ’n Suid-Afrikaanse toepassing aan iets meer gefokus: ’n Digitale ekosisteem wat van
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie