Kinders mees kwesbaar aanlyn
Ouers moet bewus wees van gevare
Alhoewel daar 'n dringende behoefte is om alle kinders in aanlyn ruimtes te beskerm, word die seksuele uitbuiting van seuns dikwels oor die hoof gesien, wat lei tot onvoldoende ondersteuning vir slagoffers.
Die bestuurder van gebruikersverhoudinge vir die regulerende Owerheid vir Kommunikasie in Namibië (Cran), Hilya Mhani, sê die aanlyn seksuele misbruik van kinders (OCSE), selfdoo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie