Groen waterstof word werklikheid
Loodsprojek waterstofaanleg vir Walvisbaai
Die O&L-groep en België se CMB.Tech werk saam om teen die einde van volgende jaar plaaslike waterstof te vervaardig.
Die Ohlthaver & List-groep (O&L) en CMB.Tech van België werk saam om ’n groen waterstofaanleg ten koste van N$300 miljoen teen die einde van 2023 in Walvisbaai in werking te ste
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie