Equiano Google-kabel land by Swakopmund

Beter verbinding, vinniger internetspoed
Google het sowat drie jaar gelede met Paratus kontak gemaak om hierdie bal aan die rol te sit en uiteindelik is die Equiano Google-kabel 'n realiteit.
Leandrea Louw
Die lank verwagte Equiano Google-kabel het Vrydagoggend by Swakopmund aangekom.Paratus het die projek in samwerking met Telecom Namibia aangepak en die kabellandingsstasie vir die
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer