Dankie en tot siens, InSight
Nasa-ruimtetuig stuur laaste foto
InSight, wat groot ontdekkings op Mars gemaak het, sal waarskynlik binnekort finaal afskakel omdat sy sonpanele erg met stof toegepak is en dit nie genoeg krag kan opwek nie.
“My krag is werklik min, so hierdie is waarskynlik die laaste foto wat ek sal kan stuur.”So is daar Maandagaand – omstreeks middernag in plaaslike tyd – op InSight se sosia
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie