Burgerlugvaart waarsku roekelose hommeltuigoperateurs

Land by huise, vlieg snags oor plase
Die Namibiese Burgerlugvaartowerheid sal binnekort 'n veldtog vir die verantwoordelike gebruik van hommeltuie van stapel stuur, wat daarop gemik is om die publiek te onderrig, verbode vliegsones uit te lig en verantwoordbaarheid te bevorder.
Ellanie Smit,Francoise Steynberg
Die Namibiese Burgerlugvaartowerheid (NCAA) het 'n streng waarskuwing aan hommeltuigoperateurs uitgereik namate berigte van roekelose vlugte in beperkte gebiede steeds toeneem
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer