Starlink voldoen net aan helfte van Cran se kriteria
‘Nie bekostigbaar vir die gemiddelde Namibiër’
Die regulerende Owerheid vir Kommunikasie (Cran) het gister sy redes bekend gemaak waarom Starlink se aansoek om sy dienste in Namibië te verskaf, van die hand gewys is.
Iréne-Mari van der Walt – Starlink se Namibiese entiteit, Starlink Namibia Internet Services (Pty) Ltd, het slegs aan die helfte van die kriteria voldoen wat in sy aansoek vir s
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie