NASFED bars van trots op span se vertoning in Gqeberha

Swem
Nasionale rekords, goue medaljes en 'n spanvertoning in die topdrie was deel van die goeie vertoning deur die Namibiese swemmers.
Andrew Poolman
Die laaste dag van die Suid-Afrikaanse junior ouderdomskampioenskap by die Newtonpark-swembad in Gqeberha was Woensdag een van feesviering en trots vir swemmers van die NASFED-span
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer