Vriende geklee as mededingers
Tennisgeesdriftiges geklee as die 1980’s se tennisspelers Bjorn Borg van Swede en John McEnroe van die VSA, staan tou vir kaartjies op die eerste dag van die 2025 Wimbledon-tennistoernooi gister in die suidweste van Londen. Foto AFP via Getty Images
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie