Walvisbaai loop vir Dakar 2026
Walvisbaai het Saterdag die Dakar 2026 Olimpiese Jeugspele se fakkeltoer “We Run for Africa” met ’n staptog van die gemeenskap en sportaktiwiteite aangebied. Die toer, met die tema “Pass the Energy”, het oraloor Afrika plaasgevind waartydens deelnemers op 12 September simbolies 30 500 km – die vasteland se benaderde omtrek – afgelê het. Twaalf Namibiese atlete in sewe sportkodes gaan in November aan die jeugspele in Dakar, Senegal deelneem. Foto Leandrea Mouers


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie