Drikus g'n kapoet!
Agt dae, vier uur en 20 minute meestal op grondpaaie en plaaspaaie oor 'n afstand van 2 835 kilometer van Windhoek tot in Graaf-Reinet (Robert Sobukwe Town) in die Oos-Kaap. Drikus Coetzee het Dinsdag die uitmergelende Rhino Run (natuurlik!) as wenner voltooi. FOTO DRICUS COETZEE/FACEBOOK


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie