Photo Caption
Photo Caption

Dis leeu teen arend

Andrew Poolman

Die toptwee skolerugbyspanne van 2026 wat op oortuigende wyse boaan die puntelys klaargemaak en ook hul semifinale gewen het, sal Saterdag vir die soort spannende finaal sorg waarvoor die Momentum NSSU onder-19 Superliga is. Lees meer oor King Price Windhoek Gimnasium teen Autohaus Windhoek Affies op bladsy 4, asook op bladsy 1 van Sport Wrap vandag.

Kommentaar

Republikein 2026-10-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer