Whk Gim-klub se litte los vir NSSU-skouspel

Atletiek
Atlete van elke streek in die land sal in volgende week se nasionale skolekampioenskap meeding.
Andrew Poolman
Windhoek Gimnasium-atletiekklub het Dinsdagaand ‘n geselligheid aangebied vir sy groep atlete wat bestem is om komende Dinsdag en Woensdag in die Onafhanklikheidstadion in die ho
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer