Wenners deel by Liberty individuele stableford
Gholf
Altesame 51 spelers het laas naweek aan Windhoek-gholfklub en The STAG (Society of Tuesday and Thursday Afternoon Golfers) se Liberty individuele stableford-kompetisie deelgeneem.
Die veld is in vyf afdelings verdeel om spelers vanoor die spektrum van voorgeë ‘n redelike kans te gun om in die pryse te deel.
Die voorste uitslae was soos volg:
Algeheel: 1 Tuna Amutenya (48 punte; voorgee-indeks 29.9), 2 Walter Bredenhann (43 punte; voorgee-indeks 23.1).
A-afdeling (voorgee minder as 13): 1 Bertus Damon (37 punte), 2 Vincent Dreyer (35, uittel), 3 Paul Adkins (35), 4 Burger Bergh (33), 5 Corneels Jafta (33).
B-afdeling (voorgee bo 13 tot onder 18): 1 John Chadyiwa (36, uittel), 2 Sean Silver (36), 3 Phillipus Steenberg (34).
C-afdeling (voorgee hoër as 18): 1 Sponks Mohale (40), 2 Ronny Shapumba (39), 3 Gustav Jung (35, uittel).
Vroue-afdeling: 1 Lucy Mohale (35 punte), 2 Celonika Robinson (34), 3 Tashia Abrahams (32), 4 Chantel Visser (30).
Juniors: 1 Caleb Volschenk (35), 2 Declan Renton (31), 3 Marcel Stiemert (29).
Vier pryse is met die houe naaste aan die pen gewen, naamlik deur Paul Adkins (putjie 3), Phillipus Steenberg (putjie 9), Ian Wood (putjie 13) en Dietrich Schrywer (putjie 17).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie