Wanderers volg wenresep vir ligatriomf teen Kudus

Klubrugby
FNB Kudus se geesdrif vir ’n tweede titel in die NRU premierliga is uitgedoof met ’n oortuigende oorwinning vir FNB Wanderers.
Andrew Poolman
Die “normale orde” is herstel toe FNB Wanderers vir die 34ste keer in sy 106 bestaansjare sedert 1920 die alleenhouer van die titel as die land se nasionale kampioenrugbyklub g
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer