Wanderers en Kudus wil 2026 met wenfinaal afsluit

Klubrugby
Beide klubs het genoeg skietgoed in hul geledere om die premierliga-eindstryd met volle selfvertroue te benader.
Andrew Poolman
Die terugkeer van drie staatmakers wat vir die nasionale sewesspan diens gedoen het, behoort FNB Kudus op bykans volle sterkte te plaas in die verdediging van hul titel by die Nami
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer