Wanderers draai by 90 teen Reho Falcon

Klubrugby
FNB Unam het op sy tuisveld die Khomasdal-derby teen FNB Western Suburbs oorheers.
Andrew Poolman
FNB Wanderers het sy posisie boaan die puntelys van die Namibië Rugby-unie se premierliga gekonsolideer met ‘n reuse-oorwinning van 90-7 teen FNB Reho Falcon op die Dr. Lemmer-h
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer