Vroue-Eagles opgewonde oor vierhoekige reeks in Kampala

Krieket
Dertien spelers se name is aangekondig vir die nasionale vrouespan se toer.
Andrew Poolman
Die Capricorn Eagles het gister uit Windhoek na Kampala vertrek vir ‘n vierhoekige T20-reeks waarin die vrouekrieketspanne van Uganda, Rwanda en die VSA ook betrokke sal wees.Op
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer