Vreeslose Kanada druk sy stempel af
Krieket
Opponente wat die Noord-Amerikaners dalkies onderskat het, het sover lelik op hul neus gekyk.
Kanada, ondanksy sy bevordering uit ’n laer liga, het reeds vriend en vyand verras met hul onlangse vertonings en eerste reekssege in die Krieketwêreldbeker Liga Twee-reeks (CWC
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie