Vivo Energy Windhoek Marathon stel rekord met 5 015 hardlopers

Padwedlope
Beide die mans- en vrouekampioene in die marathon het hul derde opeenvolgende titel sedert 2023 behaal.
Andrew Poolman
Vivo Energy Namibia het die vierde weergawe van die Vivo Energy Windhoek-marathon laas Saterdag uiters suksesvol vanaf Windhoek Hoërskool se FNB Vegkop-stadion aangebied, wat 'n r
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer