Uis opnuut ’n ultra-paradys vir André en Kim
Ultramaratonne
Geskiedenis is gemaak deur nuwe mans- en vrouerekords op te stel tydens een van die mees uitdagende ultra-hardloopgeleenthede in Namibië.
André Ross (54) en Kim Sonntag (44) het die afgelope naweek geskiedenis by Uis gemaak toe hulle onderskeidelik die mans- en vroue-afdeling gewen en die rekordboeke herskryf het.Ro
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie