Tsumeb gaan lekker dreun

Motorsport
Met tien spesiale sneldele en die land se voorste jaers in aksie, wag ’n dag van hoëspoedmotorsport vir ondersteuners.
Tielman van Lill
Tsumeb en sy omgewing gaan môre behoorlik dreun wanneer 18 spanne aan die derde ronde van die Namibiese nasionale tydrenkampioenskap deelneem.Die kompetisie word onder die vaandel
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer