Troosprys vir toerspan van Assam

Krieket
In afrigter Craig Williams se eerste reeks aan die stuur het sy FNB Eagles-span stewige standaarde gehandhaaf.
Andrew Poolman
‘n Vasberade kolfpoging deur die Indiese toerspan van Assam-krieketvereniging om die hoogste kolftotaal van die reeks op te stapel, het hulle Sondag ‘n oorwinning met 65 lopies
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer