Titaniese stryd in laaste groepwedstryd verwag

Krieket
Krieketentoesiaste kan uitsien na ’n beslissende laaste groepwedstryd in die Nedbank Desert Ice T20-kompetisie, waar die Green Mambas en Run Whisperers Sondag in Pionierspark sal veg om ’n plek in die uitspeelrondes en finale kompetisieposisie.
Tielman van Lill
Die laaste rondomtalie-groepwedstryd van die 2026 Nedbank Desert Ice T20 Cricket Challenge word komende Sondag by Wanderers in Pionierspark beslis wanneer die Moola Betting Green M
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer