Swemmers gerat vir puik vertonings
Swem
Namibië bied vir die eerste keer sedert 2019 die Afrika Sone 4-swemkampioenskap met die ondersteuning van Debmarine en die Pupkewitz-stigting in die hoofstad aan.
Die Namibië Watersportfederasie (Nasfed) het gister met trots sy rol as gasheer van die 20ste Afrika Sone 4-swem- en oopwaterswemkampioenskap aangekondig. Die kampioenskap begin
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie