Swanger Risa haal haar vinnigste Two Oceans
Padwedlope
Langasems van Namibië het saam met die Suid-Afrikaners en inskrywings van elders op die uitdagende roete om die skiereiland toegesak.
Selfs met ‘n “passasier” was Risa Dreyer van Windhoek Saterdagoggend die eerste Namibiër oor die eindstreep in die Two Oceans-ultramarathon van 56 kilometer in Kaapstad.Beke
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie