Steyn wen nasionale kampioenskap in Walvisbaai

Seiljagvaart
Twaalf seiljagvaarders het deelgeneem met vier wedvaarte wat Saterdag voltooi is voordat windlose toestande Sondag die kompetisie kortgeknip het.
Leandrea Mouers
Susan Steyn het as die algehele wenner uit die stryd getree toe die 2026 Namibiese Seiljagvereniging (NSA) se Laser nasionale kampioenskap, wat laas naweek by die Walvisbaai-seilja
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer