Staatmakers uit gasheerspan wanneer Afrika-spanne kom

Swem
As verdedigende Afrika Sone 4-kampioen, sal Namibië met sy nasionale span en Nasfed-span opnuut moet woeker om sy titel te behou.
Tielman Van Lill
Die 20ste Afrika Sone 4-swem- en oopwaterswemkampioenskap, ondersteun deur Debmarine en die Pupkewitz-stigting, sal aanstaande maand 370 swemmers, 30 afrigters, 70 beamptes en 40 v
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer