SSA bou rugbyspelers vir die toekoms op

Rugby
Nagenoeg 75 spelers vanaf 11 tot 16 jaar het die vakansie-oefenkamp bygewoon.
Samuel van Wyk
Supreme Sports Academy (SSA) het hom oor die afgelope twee jaar gevestig as een van die land se ontluikende platforms vir rugby-ontwikkeling. Onder leiding van Bakkies Rossouw foku
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer